Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » World Cup Rugby?
World Cup Rugby? [boodskap #9758] Wo, 11 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
tie...@nospam.com  is tans af-lyn  tie...@nospam.com
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Kan enigiemand vir my inligting gee oor die volgende "World Cup Rugby". Is
dit volgende jaar?

--
Julie Morgan
http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel
Re: World Cup Rugby? [boodskap #9761 is 'n antwoord op boodskap #9758] Do, 12 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Julie
Die volgende toernooi is 1999 (elke 4 jaar) in Wallis. Alhoewel die meeste
wedstryde in Engeland gespeel word, is die finaal in die nuwe stadion in
Wallis. Party mense se dit is om te verseker dat Wallis, as gasheer, sal
kwalifiseer vir die toernooi!

Joe

tie...@nospam.com wrote in article
...
> Kan enigiemand vir my inligting gee oor die volgende "World Cup Rugby". Is
> dit volgende jaar?
>
> --
> Julie Morgan
> http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel
>
> Edit email - Needed for unwanted mail
>
Re: World Cup Rugby? [boodskap #9766 is 'n antwoord op boodskap #9758] Vr, 13 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tie...@nospam.com  is tans af-lyn  tie...@nospam.com
Boodskappe: 16
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Joe de Beer wrote in article
...
> Julie
> Die volgende toernooi is 1999 (elke 4 jaar) in Wallis. Alhoewel die meeste
> wedstryde in Engeland gespeel word, is die finaal in die nuwe stadion in
> Wallis. Party mense se dit is om te verseker dat Wallis, as gasheer, sal
> kwalifiseer vir die toernooi!
>
> Joe

Dankie Joe,

Ek kon nie onthou of dit volgende jaar of 1999. Ek is 'n bietjie
teleurgesteld dat dit in 1999 is - sien uit na daardie toernooi. Dus sal
ek maar geduldig moet wag. Is dit moontlik om 'n video in die hande te kry
van die 1995 toernooi? Ek het orals hier rond gesoek maar geen video.

--
Julie Morgan
http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel

Edit email - Needed for unwanted mail
Re: World Cup Rugby? [boodskap #9855 is 'n antwoord op boodskap #9758] Di, 24 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan Small-Smith  is tans af-lyn  Johan Small-Smith
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
tie...@nospam.com wrote in article
...
> Kan enigiemand vir my inligting gee oor die volgende "World Cup Rugby". Is
> dit volgende jaar?
>
> --
> Julie Morgan
> http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel
>
> Edit email - Needed for unwanted mail
>
die volgende world cup is in 1999 en dit is in wallis
re:world cup rugby [boodskap #9867 is 'n antwoord op boodskap #9758] Vr, 27 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Uit my ondervinding is rugby spelers niks anders as skururke nie
In die sewentigerjare was die gesegde "rugby is a thugs game
played by gentlemen"". Vandag sou die gesegde geld " Rugby
is a thugs game played by thugs". Ek het nog nie 'n rugbyspeler
raakgeloop wat nie 'n regte boef is nie,

dew...@fast.co.za
Vorige onderwerp: Comrades
Volgende onderwerp: Landloop inligting!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:43:17 MGT 2024