Tati [boodskap #124132] |
So, 13 Januarie 2019 17:23 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tati is 'n historiese gebied op die grens van Botswana, Transvaal en Zimbabwe (Rhodesië). Nou deel van Botswana (2,000 vk. myl). Francistown is hoofdorp van die streek by die samevloeiing van die Tati- en die Incheriviere. Beide is sandlope en het slegs in die reënseisoen water. In 1887 is dit as konsessie deur Lobengula aan Samuel H. Edwards gegee. Gouddelwerye.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|