Tait, Admiraal Sir William Eric Campbell [boodskap #124121] |
Sun, 13 January 2019 16:23 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Admiraal Sir William Eric Campbell Tait was die goewerneur van Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe). In 1886 in Plymouth gebore. Hy sluit by die vloot aan en veg in die Eerste Wêreldoorlog. Word opperbevelhebber in die Suid-Atlantiese Oseaan op Simonstad en in November 1944 word hy Goewerneur van Suid-Rhodesië. Oorlede op 17 Julie 1946.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|