Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tagati
Tagati [boodskap #124120] |
Sun, 13 January 2019 16:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tagati is 'n Zoeloewoord wat ‘towerkuns’ beteken: veral van toepassing op manlike of vroulike toordokters. Volgens Bantoegebruik is die doodstraf opgelê vir die beoefening van Tagati.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:20 UTC 2025
|