Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tabankulu
Tabankulu [boodskap #124116] |
So., 13 Januarie 2019 15:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tabankulu is 'n dorp in die voormalige Transkei, naby die Insizwaberge van Pondoland. Hoofsaaklik 'n administratiewe, en handelssentrum; vroeër ook werwingsentrum vir arbeiders. Dit in 1894 gestig. Die naam beteken ‘Groot Berg’. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 650 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 11:03:13 UTC 2025
|