Taalbond (Suid-Afrikaanse) [boodskap #124113] |
Sun, 13 January 2019 15:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suid-Afrikaanse Taalbond is 'n vereniging wat in 1890 gestig is met die doel om die gebruik van die Nederlandse, en later van die Afrikaanse taal, aan te moedig. Taalbond-eksamens is deur die owerheid erken as ’n standaard vir bekwaamheid. Baie kandidate het jaarliks daarvoor ingeskryf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|