Tuis » Taal » Ensiklopedie » Taaibos
Taaibos [boodskap #124111] |
Sun, 13 January 2019 15:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Taaibos is 'n dorpsgebied naby Sasolburg, Oranje-Vrystaat, bekend vir groot Evkom-kragsentrale. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,188 (1,268 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:11 UTC 2025
|