Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartkopsrivier
Swartkopsrivier [boodskap #124090] |
Sun, 13 January 2019 13:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swartkopsrivier is 'n rivier wat ontspring in die Winterhoekberge en vloei deur Uitenhage waar dit vir die wolwassery gebruik word. Naby die mond is dit ’n gewilde oord vir seiljaggeesdriftiges en hengelaars van Port Elizabeth. Mond uit in Algoabaai.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 07 11:20:46 UTC 2025
|