Swartkops [boodskap #124089] |
Sun, 13 January 2019 13:21 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swartkops kan na een van die volgende verwys:
1. Militêre vliegveld naby Pretoria (moenie verwar word met Swartkoppies nie) Gedurende die Eerste Wêreldoorlog deur die Suid-Afrikaanse Lugmag gestig.
2. Voorstad van Port Elizabeth aan die Swartkopsrivier. Omstreeks 1908 het 'n soektog na olie daar gelei tot die ontdekking van ’n waardevolle minerale bron. Vandag word dit benut deur ’n sanatorium. Daar is ook ’n groot seiljagklub.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|