Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suurkaree (Rhus ciliata)
Suurkaree [boodskap #124074] |
Sun, 13 January 2019 12:50 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suurkaree (Rhus ciliata Licht) is 'n struik of boom tot 30 voet hoog. Blare is geurig. Goeie veevoer. Griekwaland-Wes en Oranje-Vrystaat. Sien Kareeboom en Kraaibos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:35 UTC 2025
|