Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Suurbekom is 'n pompstasie van die Randse Waterraad suid van Johannesburg; bekend vir sy oorvloedige dolomietfonteine wat vroeër ’n groot deel van Johannesburg van water voorsien het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.