Strauss, Jacobus Gideon Nel [boodskap #124024] |
Sun, 13 January 2019 07:05 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jacobus Gideon Nel Strauss was 'n Suid-Afrikaanse politieke leier. In 1900 op Calvinia, Kaapland gebore. Hy bekwaam hom as advokaat maar dien eers as privaatsekretaris van generaal J.C. Smuts van 1923-1924. In 1932 word hy Parlementslid en in 1944 Minister van Landbou en Bosbou. In 1950 volg hy generaal J.C. Smuts op as leier van die Verenigde Party en van die parlementêre Opposisie. Bedank in 1956.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|