Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steynsrus
Steynsrus [boodskap #123997] |
Sa., 12 Januarie 2019 19:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Steynsrus is 'n dorp naby Lindley in die Oranje-Vrystaat, vernoem na president M.T. Steyn. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,255 (695 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 10:44:35 UTC 2025
|