Square Hill [boodskap #123956] |
Sat, 12 January 2019 13:37 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Square Hill was 'n veldslag in die Eerste Wêreldoorlog waarin die Kaapse Korps hulleself onderskei het. Square Hill, geleë naby die pad van Jerusalem na Nablus, is op 18 September 1918 deur die Kaapse Korps en ander eenhede verower en twee dae lank gehou ten spyte van swaar verliese. In een groep van 400 man was daar 152 ongevalle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|