Springbok-Legioen [boodskap #123949] |
Sa, 12 Januarie 2019 13:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Springbok-Legioen was 'n organisasie van oudgediendes in Suid-Afrika wat teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog gestig is, oorspronklik met die doel om die belange van diégene wat aan die Front was, te beskerm. Later het dit 'n sterk politieke en ‘linkse’ kleur gekry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|