Spotvoël, Blou [boodskap #123944] |
Sa, 12 Januarie 2019 11:45 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blou Spotvoël is 'n algemene naam vir die Europese Troupand. ’n Trekvoël van Europa en die Mediterreense lande. Hulle broei nie in Suid-Afrika nie, maar word in Noord-Transvaal en soms in Oos-Kaapland aangetref. ’n Groot voël, groen van onder met ’n bruin mantel. Sien Troupand.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|