Spitskop [boodskap #123938] |
Sat, 12 January 2019 11:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spitskop is 'n naam gebruik vir spitsberge in verskeie dele van Suidelike Afrika. Een van hierdie, in die omgewing van Pelgrimsrus, was omstreeks 1872 die toneel van een van die gouddelwerye. Daar is ’n Spitskop in Namibië (Suidwes-Afrika), bekend vir sy ontoeganklikheid, wat kort voor die Tweede Wêreldoorlog bestyg is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|