Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spekbossie (Zygophyllum flexuosum)
Spekbossie [boodskap #123930] Sat, 12 January 2019 10:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Spekbossie (Zygophyllum flexuosum E. & Z.) is 'n struik met hoekige takke. Blare is plat, vlesig. Blomme is gelerig. Kaapse streek en noordwaarts tot Clanwilliam-grens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Speg
Volgende onderwerp: Spekvreter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 02:28:56 UTC 2024