Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Spandaukop is ’n prominente bergspits naby Graaff-Reinet wat deel is van die Sneeuwberg. Die naam, wat glo afgelei is van die Duitse dorp, Spandau, naby Berlyn, is gegee deur die vroeë Duitse setlaar, Werner.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.