Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n ‘Spaider’ (Eng: Spider) is 'n vierwiel-voertuig wat baie gewild in Suid-Afrika was in die dae toe daar nog nie motorkarre was nie. Sy ligvaardigheid en hoë wiele het dit in staat gestel om maklik oor hindernisse te ry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.