Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soweto
Soweto [boodskap #123923] |
Sa., 12 Januarie 2019 10:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soweto is 'n voorstad van Johannesburg (aanvanklik vir Bantoe-inwoners gestig). Die naam is gevorm deur die eerste lettergrepe van die woorde, ‘South Western Townships’. Teen die 1960's het die bevolkingsyfer reeds 600,000 oorskry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:11:59 UTC 2025
|