Tuis » Taal » Ensiklopedie » Southport
Southport [boodskap #123916] |
Sa., 12 Januarie 2019 10:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Southport is 'n kusoord naby Port Shepstone aan die Natalse suidkus. Daar is ’n gholfbaan aan die seefront. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 (250 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 06:04:11 UTC 2025
|