South Airican League [boodskap #123915] |
Sat, 12 January 2019 10:03 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die South Airican League was 'n politieke organisasie wat aan die Kaap gestig is as teenvoeter vir die Afrikanerbond. Dit was uitgesproke Britsgesind, en hoewel dit nie deur Cecil Rhodes gestig is nie, het hy dit gesteun. Dit het omstreeks 1894 op die voorgrond getree, maar het na die Tweede Vryheidsoorlog ’n stadige dood gesterf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|