Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sobosobo (Solanum nigrum)
Sobosobo [boodskap #123882] |
Sat, 12 January 2019 07:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sobosobo (Solanum nigrum) is 'n wilde vrug wat in Suid-Afrika aangetref word, en wat bessies dra wat baie soos die oorsese braambessie lyk. Dit word soms gebruik om konfyt van te kook.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:22 UTC 2025
|