Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skilpadtrek
Skilpadtrek [boodskap #123831] |
Fri, 11 January 2019 17:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skilpadtrek is 'n ou Afrikanersport waarin twee teenstanders met ’n tou om hulle nekke of middelywe hande-viervoet toutrek met die tou tussen hulle bene.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:44 UTC 2025
|