Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skerm
Skerm [boodskap #123828] |
Fri, 11 January 2019 17:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Skerm is 'n beskermende heining van doringtakke en boomstamme wat in dele van Suid-Afrika deur jagters of reisigers gebou is om hulle teen wilde diere te beskerm.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:49:48 UTC 2025
|