Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sinnaberiet
Sinnaberiet [boodskap #123810] |
Fri, 11 January 2019 07:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sinnaberiet is kwikerts wat aangetref word naby Ottoshoop, Transvaal, en ook in Noord-Transvaal naby Gravelotte waar ’n myn geopen is. Die myn is egter in 1946 gesluit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:35 UTC 2025
|