Tuis » Taal » Ensiklopedie » Shannon
Shannon [boodskap #123786] |
Do., 10 Januarie 2019 19:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Shannon is 'n voorstad van Bloemfontein. Aanvanklik 'n dorpsgebied op 'n kleinhoewe aan die oostekant van die stad, noord van Heidedal en oos van Bloemspruit. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,823 (871 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 00:21:15 UTC 2025
|