Tuis » Taal » Ensiklopedie » Shabani
Shabani [boodskap #123783] |
Thu, 10 January 2019 19:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Shabani is 'n dorp wat omstreeks 1913 by die Shabani-asbesmyn in die suide van Zimbabwe (Rhodesië) gestig is. Die dorp het na die Eerste Wêreldoorlog begin groei. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 15,000 (1,700 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:23 UTC 2025
|