Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sena
Sena [boodskap #123769] |
Thu, 10 January 2019 19:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sena is 'n nedersetting aan die Zambezi-rivier in Mosambiek. Sentrum vir die Sena Sugar Estates Ltd., wat jaarliks sowat 100,000 ton suiker produseer en het installasies by Marromeu en Luabo.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:51 UTC 2025
|