Seebrasem [boodskap #123748] |
Wed, 09 January 2019 18:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Seebrasem (Ray se Seebrasem) (Brama raji). Word aangetref in die Atlantiese Oseaan, die Stille Oseaan en die Middellandse See en is ook nie onbekend in Tafelbaai en die Agulhasbank nie. Sowat 28 duim lank. Heerlike eetvis. Vernoem na John Ray, die 17de eeuse naturalis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|