Sedgefield [boodskap #123747] |
Wed, 09 January 2019 18:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sedgefield is 'n dorp naby Knysna in Kaapland, aan die rand van Swartvlei (deel van die reeks mere). Dit is hoofsaaklik 'n vakansie-oord; vroeg in die 20ste eeu gestig en vernoem na Sedgefield in Durham, Engeland, die tuiste van die stigter, Henry Barrington.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|