Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sederberg
Sederberg [boodskap #123745] |
Wed, 09 January 2019 18:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sederberg is 'n bergreeks in Wes-Kaapland, so genoem vanweë sy sederbome. Hoogste pieke is Sneeuberg (6,652 voet), Sneeukop (6,337 voet), Tafelberg (6,465 voet) en Krakadouwsberg (5,726 voet). Dit is 'n gewilde oord vir bergklimmers.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:17 UTC 2025
|