Seder, Kaap [boodskap #123744] |
Wed, 09 January 2019 18:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaap Seder of Clanwilliam (Widringtonia juniperiodes Endl.) is 'n boom tot 60 voet hoog met groot uitgestrekte takke. Dit is vermoedelik die laaste oorblyfsel van daardie tipe plantegroei in die suidwestelike gebied van die Kaapprovinsie (Sederberg).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|