Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schneider
Schneider [boodskap #123721] |
Wo., 09 Januarie 2019 07:08 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Schneider is 'n Franse wapentuigvervaardiger by Le Creusot wat die beroemde ’Long Tom’-veldkanon vervaardig het. Moet nie verwar word met Snider nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 01:59:09 UTC 2025
|