Sandvlooi [boodskap #123697] |
Tue, 08 January 2019 18:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sandvlooi is 'n insek in subtropiese gebiede van Afrika. Kom van Wes-Indië waar dit bekend is as die Chigoe. Naturelle was bedrewe daarin om die vlooi te verwyder wanneer dit onder toonnaels en die vel van die voete ingegrawe het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|