Sabie [boodskap #123661] |
So, 06 Januarie 2019 20:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sabie is 'n dorp in Oos-Transvaal, aan die voetheuwels van die Drakensberge en onder Mount Anderson (7,651 voet) — van die hoogste pieke in die Provinsie. Naam is afgelei van ’n Bantoe-woord wat ‘sand’ beteken. In 1886 as ’n goudmynkamp gestig. ’n Hidro-elektriese kragsentrale is deur die Elektrisiteitsvoorsieningskommissie daar opgerig. Toonaangewende bosbou-sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,100 (834 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|