Tuis » Taal » Ensiklopedie » Saasveld
Saasveld [boodskap #123660] |
Sun, 06 January 2019 20:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saasveld is 'n ou Hollandse herehuis in Kaapstad. Oorspronklik in die 17de eeu gebou en deur die Van Oudtshoorn-familie bewoon. Dit is in 1953 gesloop, die voorgewel en ander belangrike dele is bewaar en dit is 10 jaar later op Franschoek heropgerig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:17 UTC 2025
|