Saalbekvoël [boodskap #123659] |
Sun, 06 January 2019 20:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Saalbekvoël of Saalbekooievaar (Ephippiorhynchus senegalensis) is ’n baie mooi swart-en-wit tropiese voël, skaars in Suid-Afrika, maar word hoofsaaklik by die riviere in die Krugerwildtuin aangetref, waar hulle in pare in hoë bome broei of met hul groot stadig bewegende wit vlerke rondvlieg. Die "saal" is ’n geel plaat wat bo-op die snawel rus. Sien Ooievaar.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|