Runde-Bouval [boodskap #123649] |
Sun, 06 January 2019 17:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Runde-Bouval (ook bekend as Lundi-Bouval) is 'n ou bouval op die linkerwal van die Runderivier (vroeër die Lundirivier genoem). Dit lê tussen Victoria en Tuli in Mashonaland, Zimbabwe (Rhodesië). Die gebou is 16,5 meter (54 voet) in deursnee en is op ’n granietheuwel geleë.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: https://www.amazon.com/Print-Mashonaland-Zimbabwe-Africa-Nat ive/dp/B00ANVHAPY
|
|
|