Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rosetta
Rosetta [boodskap #123623] So, 06 Januarie 2019 15:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rosetta is 'n bergoord in Natal, naby die Drakensberg. Bekend vir forellehengel. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 650 (100 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rosendal
Volgende onderwerp: Rosmead-Aansluiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 14:40:41 MGT 2024