Rooinek [boodskap #123611] |
Sun, 06 January 2019 13:56 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rooinek 'n spotnaam vir 'n Engelse persoon (iemand wat nie Afrikaanse praat nie). Veronderstel om afgelei te wees van die beweerde rooi gelaatskleur van Engelse immigrante. So ook word soms na die Engelse verwys as ‘Rooibaard’ of ‘Rooibaadjies’, vanweë die ou militêre uniforms. Sien ook Amajoni.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|