Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooi-els (Cunonia capensis)
Rooi-els [boodskap #123605] |
So., 06 Januarie 2019 13:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Rooi-els (Cunonia capensis L.) is 'n boom van tot 50 voet hoog. Voortreflike hout vir meubels. Kusstreke van Kaapland tot by Natal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 04:52:28 UTC 2025
|