Tuis » Taal » Ensiklopedie » Roggeveld
Roggeveld [boodskap #123595] |
Sun, 06 January 2019 12:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Roggeveld is ’n deel van die Karoo, veral in die omgewing van Sutherland en Fraserburg, wat vroeër bekend was vir die goeie gehalte rog wat daar gekweek is. ’n Koue, verfrissende klimaat.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:41 UTC 2025
|