Robertson [boodskap #123587] |
So, 06 Januarie 2019 11:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Robertson is 'n dorp in Wes-Kaapland. In 1853 gestig en vernoem na die bekende predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, dr. William Robertson. Dit is onderkant die Langeberg geleë en is bekend as ’n besproeiingsentrum met ’n groot vrugte- en wynbedryf. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,166 (3,510 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|