Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: Oggendstond
Idioom: Oggendstond [boodskap #9562] Di, 27 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hallo daar, Vira en Stefan !

Hier's een:

"Die oggendstond het goud in die mond"

Ek het nou net aan hom gedink, en dus het ek nie akademiese inligting
oor hom nie.
Ek weet nie wat die -stond gedeelte beteken nie. Wat wel in my gedagte
gebeur, is dat ek dink aan die goue kleur wat mens dikwels tydens 'n
sonsopkoms sien. Dit, en dan die implikasie van rykdom (goud), bring die
twee bymekaar. Dus voel ek dat die idioom vir ons sê dat deur nie tyd te
mors nie, en die dag vroeg te begin, sal mens suksesvol wees.

My interpretasie, sommer so uit die vuis. Kan iemand anders vir ons die
waarheid gee ?

H-J

--
Regards

H-J

PS: Remove the .nospam from the email address to reply.
Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #9563 is 'n antwoord op boodskap #9562] Di, 27 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/27/97 12:00PM, in message , Henri-John Kock
wrote:

> Hallo daar, Vira en Stefan !
>
> Hier's een:
>
> "Die oggendstond het goud in die mond"
>
> Ek het nou net aan hom gedink, en dus het ek nie akademiese inligting
> oor hom nie.
> Ek weet nie wat die -stond gedeelte beteken nie.



Hello H-J

Ek wonder nou net of die "stond" nie dalk van Duits "Stunde" afkomstig is nie,
wat beteken "uur" of tydstip.

Ek dink die idioom het dieselfde betekenis as Engels "The early bird catches
the worm". (Daar is natuurlik die wat sal sê "the early worm is the fool to
get caught" - dis defnitief die wysie wat ek more-oggend sal sing as ek nie
nou, 01:10 in die bed kom nie!)

Nag almal,
V.
Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #9608 is 'n antwoord op boodskap #9562] Do, 29 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bleah  is tans af-lyn  bleah
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Arthur Hagen wrote:
>
> Henri-John Kock schreef
>> Hallo daar, Vira en Stefan !
>>
>> Hier's een:
>>
>> "Die oggendstond het goud in die mond"
>>

Well, of course, this means "the early bird catches the worm".

The variation I was taught was:
"Die more-stond het stront in die mond"
Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #9630 is 'n antwoord op boodskap #9562] Vr, 30 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonnie  is tans af-lyn  Jonnie
Boodskappe: 31
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
bleah wrote:

>>> "Die oggendstond het goud in die mond"
>>>
>
> Well, of course, this means "the early bird catches the worm".
>
> The variation I was taught was:
> "Die more-stond het stront in die mond"

Oh, is that what "catching the worm" means? I realy did'nt know that.
Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #9642 is 'n antwoord op boodskap #9562] Sa, 31 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
bleah schreef

>>> "Die oggendstond het goud in die mond"
>
> Well, of course, this means "the early bird catches the worm".
>
> The variation I was taught was:
> "Die more-stond het stront in die mond"
>
Brushing your teeth may help (or washing your mouth with soap).
Vorige onderwerp: Idioom
Volgende onderwerp: IDIOOM: Yebo go-go!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:46:55 MGT 2024