Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sateliet stories
Sateliet stories [boodskap #975] So, 22 Junie 2003 22:31
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> O, sateliet TV. Dis darem een ding wat ek nie aangeskaf het nie:-)
>
> Ek ook nie, kan dit nie bekostig nie..ek kyk ook in elk geval nie TV
> nie...so dit pla my nie. Ek was al by mense wat DSTV het..maar daar is
> amper nooit iets wat die moeite werd is om te kyk nie..dis my opinie.
>
> --
> The views here are my own...or maybe it was just what I felt saying at his
> point, okey?

Ek het nie 'n TV nie, ek haat dit om te sit en niks doen. Ek weet om
op 'n rekenaar te sit is nou nie iets dòèn nie, maar nogtans. Ek hou
wel van films en die teater, ek kan gedurende 'n film stil sit mits ek
van die fliek hou. Ek luister darem gedurig na die radio.

Lorinda
Vorige onderwerp: N.V.K. 3
Volgende onderwerp: hier is ek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 05:57:35 MGT 2024