Remskoen [boodskap #123525] |
Sa, 05 Januarie 2019 10:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Remskoen kan na een van die volgende verwys:
1. ’n Briekblok wat aan die kant van ’n wiel aangebring is om te voorkom dat ossewa teen ’n afdraand afgly.
2. In die ou dae gebruik vóór die koms van die skroefrem. Word ook figuurlik gebruik vir enigiemand wat vooruitgang strem, vandaar die uitdrukking "Remskoen Party" in die vroeë Kaapse politiek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|