Reivilo [boodskap #123523] |
Sat, 05 January 2019 10:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Reivilo is 'n landboudorp in Noord-Kaapland. Belangrike suiwelsentrum. Die naam Reivilo is "Olivier" agterstevoor geskryf. Die oorspronklike nedersetting dateer terug tot 1883, maar die huidige bedryf het sedert die Eerste Wêreldoorlog ontwikkel. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,123 (827 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|