Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment, Sesde Veld-
Regiment, Sesde Veld- [boodskap #123509] Sa, 05 Januarie 2019 09:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sesde Veld-Regiment was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, amptelik 6de Veldregiment, Suid-Afrikaanse Artillerie. Op 1 Julie 1926 as Oranje-Vrystaatse Veldartillerie gestig. Gestasioneer in Bloemfontein en Bethlehem. Veg tydens die Tweede Wêreldoorlog saam met die President Steyn-Regiment.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Regiment Pretoria
Volgende onderwerp: Regiment, Sewende Medium-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 14:37:16 MGT 2024